Ons vyfde observatorium GJW-WA is in die ontwikkelings fase

Date: 02/09/2014

Ons is besonders dankbaar vir Derek Benham van New York se ruim finansiƫle bydrae tot die Universiteit van Oxford. Hierdie befondsing maak die konstruksie van die vyfde Global Jet Watch observatorium moontlik.